Slag van Midway

Slag van Midway
Deel van Tweede Wêreldoorlog

Die Slag van Midway
Datum 4–7 Junie 1942
Ligging Midway-atol
28°12′N 177°21′W / 28.200°N 177.350°W / 28.200; -177.350Koördinate: 28°12′N 177°21′W / 28.200°N 177.350°W / 28.200; -177.350
Resultaat Amerikaanse oorwinning
Strydende partye
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State Vlag van Japannese Keiserryk Japan
Bevelvoerders
Vlag van Verenigde State van Amerika Chester W. Nimitz
Vlag van Verenigde State van Amerika Frank J. Fletcher
Vlag van Verenigde State van Amerika Raymond A. Spruance
Vlag van Japan Isoroku Yamamoto
Vlag van Japan Nobutake Kondō
Vlag van Japan Chūichi Nagumo
Vlag van Japan Tamon Yamaguchi (†)
Vlag van Japan Ryusaku Yanagimoto (†)
Sterkte
3 vliegdekskepe
~25 steunskepe
233 draer-gebaseerde vliegtuie
127 land-gebaseerde vliegtuie
4 vliegdekskepe
2 slagskepe
~15 steunskepe
248 draer-gebaseerde vliegtuie[1]
16 vlotvliegtuie
Ongevalle
1 vliegdekskip
1 torpedojaer
~150 vliegtuie
307 gesneuweldes[2]
4 vliegdekskepe
1 kruiser
248 draer-gebaseerde vliegtuie[3]
3 057 gesneuweldes[4]

Die Slag van Midway het plaasgevind van 4 tot 7 Junie 1942 tydens die Tweede Wêreldoorlog tussen die Japannese Keiserlike Vloot en die Geallieerde vloot by die Midway-atol. Die Geallieerde vloot het slegs uit Amerikaanse skepe bestaan.

  1. Parshall & Tully, p. 90-91
  2. "The Battle of Midway" (in Engels). Office of Naval Intelligence. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Oktober 2019. Besoek op 4 April 2012.
  3. Parshall and Tully, Shattered Sword, p.524.
  4. Parshall and Tully, Shattered Sword, pp.114, 365, 377–380, 476.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search